Nuus 14:00
BULLETIN 19 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa wys minister Mantashe aan as waarnemende president terwyl hy Amerika besoek# Twee voetgangers sterf tydens ‘n betoging in Diepkloof, Soweto# En basketbal: Pretoria bied volgende maand die eindtoernooi van die Afrika-liga aan # President Cyril Ramaphosa het die minister van Minerale en […]