Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 20 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Presidensie sê president Ramaphosa is gereed om verhoudings met die VSA te laat herleef# ActionSA doen ‘n beroep op ‘n lewenslange verbod om die terugkeer van misdadige buitelanders te voorkom# En Brittanje, Frankryk en Kanada dreig Israel met sanksies oor sy hernieude aanvalle […]