Nuus 13:00
BULLETIN 27 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Malatsi ontken Starlink kry voorkeurbehandeling met die nuwe SEB-wysigings# Kommer oor Amerika se afwesigheid op vergadering van G20-landbouwetenskaplikes# En, Vrystaatse pastoor kry lewenslank vir verkragting van minderjarige # Die minister van Kommunikasie en Tegnologie, Solly Malatsi, het aantygings verwerp dat die voorgestelde […]