Nuus 08:00
BULLETIN 30 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile vra dringende hervorming om ‘n bekwame staat te skep # Die DA eis dringende optrede teen oorgrensmisdaad aan die Lesotho-grens# En, Rugby: Die Glasgow Warriors verydel die Stormers se hoop om die VRK-halfeindronde te haal # Adjunk-president Paul Mashatile sê dringende hervorming is […]