Nuus 12:00
BULLETIN 29 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu vra tesourie om nie belangrike toewysings in die begroting te besnoei nie # Brandbestyders veg steeds teen brand by Tokai# En, Jemen se Houthi’s beweer tientalle sterf in Amerikaanse lugaanval op tronk met Afrika-migrante # Cosatu sê Nasionale Tesourie moet die emosionele en […]