Nuus 11:00
BULLETIN 3 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA sê OPOD vertraag sy toegang tot die Phala Phala-verslag# Die polisie is op die rand van ‘n deurbraak in die moord op die IVP-adjunkhoofsweep# En die VN-hoof vra ‘n ondersoek na die moorde by ‘n voedselverspreidingsentrum in Gaza # ActionSA sê die […]