Nuus 17:00
BULLETIN 3 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Vervolgingsgesag bevestig die Moroadi Cholota-uitspraak sal nie die asbesdak-korrupsieverhoor ontspoor nie# Adjunkministers vra die publiek om tiener se moordenaar te help vind# En, die Paarl-gemeenskap vind die liggaam van ‘n vrou in die bosse # Mthunzi Mhaga van die Nasionale Vervolgingsgesag […]