Eko-minuut 13:30
BULLETIN 3 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die goedkeuringsbesluit vir die Nywerheidsbestuursplan vir Afvalbande teruggetrek. Die plan was daarop gemik om verskeie uitdagings aan te spreek wat die afvalbandsektor in die gesig staar, insluitend beperkte plaaslike verwerkingsvermoë, beperkings op bergingsdepots […]