Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 04 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die EFF se dringende aansoek vir die opskorting van die brandstofheffingverhoging wat vandag in werking tree, van die hand gewys. Dit stel die minister van Finansies, Enoch Godongwana in staat om 3,5-miljard-rand in te samel. […]