Nuus 12:00
BULLETIN 4 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu sê die regering moet belofte nakom en verskeie brandstofbelastings hersien# ATM eis dat Starlink in Suid-Afrika verbied word# En padwedlope: eThwekwini-metro skud sy vere reg vir die Comrades # Cosatu sê die regering moet sy beloftes van 2018 en 2022 nakom en […]