Nuus 14:00
BULLETIN 4 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Magashule sê sy voormalige assistent is onskuldig te midde van NVG-appél teen hofbeslissing in asbesdaksaak# Belastingbetalers dok R2,3-miljoen op vir Mashatile se reis na Japan# En, drie studente is vir openbare geweld by Walter Sisulu-universiteit gearresteer # Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, […]