Goeie Nuus
BULLETIN 5 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # ‘n Wynlandgoed van Stellenbosch, Le Grand Domaine, het vandeesweek twee toptrofees by die 2025 Internasionale Wynuitdaging verower. Ten spyte van strawwe mededinging met internasionale wynreuse uit Bordeaux en Napa, het die kelder weggestap met die Internasionale en Suid-Afrikaanse 2022 Cabernet Sauvignon-trofeë. Die wynmaker, […]