Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 5 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana wag vir ‘n Reserwebank- en staande komitee-verslag voordat hy die inflasieteiken aanpas# Julius Malema sê hy is min gepla deur Floyd Shivambu se terugkeer na die Parlement# En die Britse premier sê Israel se militêre optrede in Gaza is afgryslik Bly ingeskakel […]