Nuus 11:00
BULLETIN 5 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # TLU SA sê die ANC verskerp sy aanslag op privaat eiendomsreg# Die direkteur-generaal van Water en Sanitasie sê die land staar ‘n dreigende waterkrisis in die gesig# En die VSA veto ‘n VN-Veiligheidsraadresolusie vir ‘n wapenstilstand in Gaza # Die landbou-organisasie TLU SA […]