Goeie Nuus
BULLETIN 4 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: #’n Derde-jaar student in BCom Internasionale Sake aan die Universiteit Stellenbosch, Abigail Larsen, is die mede-ontwikkelaar van ‘n baanbreker digitale platform ontwerp om ‘n nuwe generasie vrywilligers, leiers en maatskaplike entrepreneurs byeen te bring. Thallo is ‘n sosiale media platform wat maatskaplik-bewuste vrywilligers van […]