Nuus 12:00
BULLETIN 3 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrikaners word aangemoedig om hulle weer te verbind tot die bou van ‘n kindervriendelike land# Die Staatsdiensvakbond vra die regering om die lewenskoste-krisis te bekamp# En, die Europese Unie beweeg nader aan klimaat- en energieteikens # Die regering doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners […]