Nuus 18:00
BULLETIN 3 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Brandstofpryse daal môre effens# Die MK-party herontplooi Floyd Shivambu oor ‘n ongemagtigde besoek aan Malawi# En, Action Society is woedend oor ‘n polisieman wat sy drie kinders doodgeskiet het se nuwe paroolaansoek # Daar sal vanaf môre ‘n effense daling in brandstofpryse wees, […]