Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Ministerie van Energie sê die verkrygingsproses van die Battery-energiebergingsprogram was deursigtig# Die MK-party wil hê die raad van die Padongelukkefonds moet afgedank word# Elon Musk sê Donald Trump se Belasting- en Bestedingswetsontwerp is ‘n walglike euwel# En krieket: Die Protea-afrigter sê sy aanstelling […]