Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Cosatu kritiseer die DA se aanval op die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming# Dali Mpofu verskyn vandag voor die Regspraktykraad oor beweerde wangedrag# Die VN-hoof waarsku die tweestaatoplossing vir Israel en Palestina is in gevaar# En tennis: Djokovic onttrek aan volgende week se Italiaanse Ope […]