Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 06 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Eskom het die elektrisiteitsverspreiding by verskeie plaaslike regeringsrade in drie provinsies oorgeneem om sy inkomste te verseker. Die koerant skryf vakbonde sien die stap egter as ‘n poging om plaaslike regering te verswak. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]