Nuus 12:00
BULLETIN 6 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA vra vir die afdanking van die NVG-hoof Shamila Batohi# Die DA beweer grondbesetters en vee neem 10 SANW-basisse oor# En, rugby: Die Haaie speel met ‘n nuwe slotpaar in die VRK-halfeindstryd teen die Bulle # ActionSA vra dat die nasionale direkteur van […]