Nuus 18:00
BULLETIN 6 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile belowe die Johannesburgse skoonmaakveldtog sal landwyd uitgebrei word # Die vervoer-ministerie belê ‘n dringende vergadering met die Padongelukkefonds na die skorsing van die uitvoerende hoof# En boere word versoek om vee te beskerm voor uiterste winter-temperature # Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Clean […]