Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 10 Junie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Wêreldbank keur ‘n infrastruktuurlening van 26,5-miljard-rand goed# Die MK-party verwerp Helen Zille se voorneme om as burgemeester van Johannesburg te staan# En die hulpvaartuig op pad na Gaza word na ‘n Israelse hawe gesleep Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]