Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 10 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Kenners plaas hulle geld op die verdedigende kampioen, Australia, om Suid-Afrika te klop in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap wat môre op Lord’s in Londen begin. Albei spanne het maande laas toetskrieket gespeel, maar ‘n […]