Nuus 06:00
BULLETIN 11 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sal met president Trump vergader tydens die G7-beraad in Kanada# Die gure weer in die Oos-Kaap eis sewe lewens# En krieket: Die afrigter verwag nie die Proteas sal onder druk swig in die Toets-eindstryd nie # President Cyril Ramaphosa sê hy […]