Nuus 08:00
BULLETIN 16 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die aanstellings van die voorsitters van die SETA-rade is teruggetrek# ActionSA dien ‘n Wetsontwerp in oor die vermindering van kabinetsvoordele# En sokker: Suid-Afrika se o.20-span is deur na die AFCON-eindstryd # Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het die onlangse […]