Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 18 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met sokker: Mamelodi Sundowns het hulle veldtog in die Klub-Wêreldbekertoernooi afgeskop met ‘n oorwinning van 1-0 oor Ulsan HD van Suid-Korea in Orlando, Florida. Iqraam Rayners se doel in die 36ste minuut en doelwagter Ronwen Williams wat […]