# China se wetgewers het amptenare opdrag gegee om minder vergaderings te hou en om korter toesprake te hou in ‘n poging om “nuttelose formaliteite” uit te roei. Staatsmedia berig die stroomlyning van vergaderings en die beperking van dokumente tot vyf-duisend woorde is in ’n gedetailleerde regeringskennisgewing vervat. Minder vergaderings en minder papierwerk sal beteken […]
# Die Valke stel ondersoek in na die Suid-Afrikaner Aaron Bayhack se beweerde aansluiting by Israel se elite Spook-eenheid sonder regerings-goedkeuring. Bayhack is een van 21 skerpskutters in die eenheid en word beskuldig dat hy Suid-Afrika se Wet op Buitelandse Militêre Bystand oortree en deelgeneem het aan gevegte in Gaza wat volgens berigte gelei het […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula het die SAKP se besluit om onafhanklik aan verkiesings deel te neem, as verdelend en skadelik vir die alliansie gekritiseer. Hy het by ‘n mediakonferensie na die ANC se nasionale uitvoerende komitee-vergadering gesê die SAKP se stap ondermyn eenheid en lei die aandag af van die gedeelde […]
# Krieket: Australië oorweeg dit om privaat beleggings in die Big Bash-liga toe te laat om dit die wêreld se tweede grootste T20-liga te maak na die Indiese Premierliga. Krieket Australië se uitvoerende hoof, Todd Greenberg, sê egter dit sal nie voortgaan as dit ten koste van die tradisionele Nuwejaarstoets in Sydney is nie. Die […]
# Die ANC sê hy sal voortgaan om Suid-Afrika se transformasie-agenda te verdedig ondanks toenemende wêreldwye druk, insluitend Amerikaanse tariewe van 30-persent. Die party hou vol sy transformasiebeleid, insluitend swart ekonomiese bemagtiging en grondhervorming, is noodsaaklik om vorige ongeregtighede reg te stel. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het op ‘n nuuskonferensie oor die besluite […]
# Twintig mense is dood en talle beseer toe vier vragmotors in Gaza omgeslaan het. Die BBC haal die Hamas-bestuurde Burgerlike Verdedigingsagentskap aan wat sê mense het op die voertuie geklouter, wat veroorsaak het dat die bestuurders beheer verloor en die voertuie op die vernielde, gevaarlike paaie omgeslaan het. Die agentskap sê die voertuie was […]
# Die medevoorsitter van die Parlement se Verdedigingskomitee, Malusi Gigaba, het bewerings deur sy mede-komiteelid Nicholas Gotsell verwerp dat minister van Verdediging, Angie Motshekga, beskerm word rakende ontplooiingsfondse van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Gigaba bestempel die bewerings as ongegrond en polities gemotiveerd. Hy sê die komitee bly verbind tot aanspreeklikheid en het reeds ingestem tot […]