Nuus 15:00
BULLETIN 19 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Tesourie gaan verkrygingswette versterk om onwettige politieke befondsing te keer# Die Oos-Kaapse regering vereer die 92 slagoffers van die dodelike vloede# En China vra lande in die Midde-Ooste, veral Israel, om gevegte te staak # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê […]