Eko-minuut 13:30
BULLETIN 18 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # ‘n Mylpaalsaak om olifante uit die Johannesburgse Dieretuin te bevry, het internasionale ondersteuning gekry. Die saak is gegrond op die veronderstelling dat die diere se aanhouding die Grondwet oortree, in besonder wat omgewingsregte betref. Regslui aan die Harvard-regsfakulteit in Amerika het as vriende van die […]