Nuus 12:00
BULLETIN 19 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA eis antwoorde oor die uitsluiting van geslagsgeweldsyfers in die jongste misdaadstatistieke# Die polisie soek na ‘n vrou wat op Facebook voorgee sy is ‘n polisie-offisier# En die Israelse Weermag word beveel om aanvalle op strategiese teikens in Iran te verskerp # […]