Nuus 13:00
BULLETIN 22 Junie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Britse eerste minister sê Iran moet terugkeer na die onderhandelingstafel# Eskom-werknemers word drie-miljard-rand vir oortyd betaal# En Suid-Afrikaners gaan bibber van die koue die week # Ons begin in die Midde-Ooste: Brittanje se eerste minister het Iran versoek om terug te keer […]