Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 25 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê Suid-Afrika is verbind tot billike toegang tot gesondheidsorg# Die hof beveel die polisie om regshulp aan Eugene de Kock te verskaf# En Donald Trump sê Iran sal nooit weer sy kernprogram herbou nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]