Nuus 07:00
BULLETIN 26 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê gelyke aandeelhouding is die sleutel tot ekonomiese transformasie# Drie senior Gautengse amptenare word afgedank omdat hulle nie hul leefstyloudits slaag nie# En krieket: Die Protea-mans en -vroue sal volgende jaar gelyktydige T20’s in Nieu-Seeland speel # President Cyril Ramaphosa het […]