Goeie Nuus
BULLETIN 26 Junie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Oos-Kaapse regering open vandag die 51ste Nasionale Kunstefees in Makhanda, wat die begin is van ‘n viering van kultuur oor tien dae. Die program sluit in Cape Ballet Africa se driedelige stuk SALT en The Talent van die Britse groep Action Hero. […]