Nuus 12:00
BULLETIN 21 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Steenhuisen beklemtoon billike grondvergoeding te midde van Amerikaanse gesprekke# Minister Ramokgopa sê steenkool sal die ruggraat bly van Suid-Afrika se energiestelsel# En die wêreld vier vandag die tweede gewildste drankie # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het herhaal dat grondvergoeding billik en […]