# ‘n Professor aan die Universiteit van Witwatersrand, en die John Hopkins-universiteit, Lucy Allais, is die eerste vroue Suid-Afrikaanse filosoof wat as lid van die Amerikaanse Akademie vir Kuns en Wetenskap toegelaat is. Huidige lede verteenwoordig innoverende denkers in elke veld en beroep, insluitend meer as 250 Nobel- en Pulitzerpryswenners. Allais sluit haar aan by […]
# Die DA in Gauteng bring vandag ʼn oorsigbesoek aan geïdentifiseerde brandpunte in Boksburg, Ekurhuleni. Crezane Bosch van die party sê diefstal en vandalisme aan infrastruktuur ondermyn dienslewering en ontwrig inwoners se lewens. Sy sê die gevolge van hierdie misdadige aktiwiteite sluit in die vorming van sinkgate, verkeersligte wat nie werk nie, giftige brande en […]
# Die DA loof die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, vir die afdwinging van werklike aanspreeklikheid. Die minister het gister die bevindinge van ‘n forensiese ondersoek na die tender vir ‘n suurstof-aanleg van 800-miljoen-rand vrygestel. Die verslag het ingewortelde verkrygings-onreëlmatighede, bedrog en bestuursmislukkings binne die Onafhanklike Ontwikkelingstrust aan die lig gebring. Edwin […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê dis onaanvaarbaar dat ʼn adjudantoffisier by die Lentegeur-polisiekantoor op diens bly terwyl hy skuldig bevind is op talle aanklagte van bedrog. Hy is betrek by die vermeende verkoop van polisiedossiere en in minstens twee interne tugprosesse skuldig bevind. Nicholas Gotsell van die DA sê die beampte het tydens […]
# Amerika se Omgewingsbeskermingsagentskap wil ʼn besluit om kweekhuisgasse te reguleer en klimaatsverandering te beveg, terugtrek. Dit sal ʼn 2009-verklaring dat koolstofdioksied en ander kweekhuisgasse openbare gesondheid en welstand in gevaar stel, ophef. Amerika stel die tweede meeste kweekhuisgasse vry en dit word aanvaar dat dié land die meeste aardverwarmingsbesoedeling veroorsaak. Omgewingsgroepe dreig met regsoptrede […]
# Solidariteit verwelkom die Amerikaanse regering se erkenning van die wreedheid en uniekheid van plaasaanvalle in Suid-Afrika. Dit volg op ‘n ondersoek deur die Amerikaanse Departement van Buitelandse sake se Buro vir Demokrasie, Menseregte en Arbeid. Hy het bevind dat plaasaanvalle nie gewone misdade is nie, maar dat slagoffers in sekere gedokumenteerde gevalle gemartel of […]