# Die minister in die Presidensie vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, neem Vrydag deel aan ‘n dialoog oor vroue in die handelswêreld by die Sandton-konferensiesentrum in Gauteng. Dit is deel van die Vrouemaand-herdenking met die tema, Die Bou van Veerkragtige Ekonomieë vir Almal. Die minister gaan ‘n paneelbespreking lei, wat fokus […]
# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling sê die Madlanga-ondersoekkommissie se beraamde begroting vir ses maande is 147,9-miljoen-rand. Die kommissie wat deur president Cyril Ramaphosa aangestel is, sal KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings van korrupsie en sameswering in die regstelsel ondersoek. Die departement sal ook toesig hou oor die verkrygingsproses vir die […]
# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê die R521 van Polokwane na Dendron is weer oop vir verkeer. Dit volg nadat ʼn chemiese storting suksesvol opgeruim is ná ʼn ernstige botsing Maandag tussen ʼn tenkwa en ʼn bakkie. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê ʼn maatskappy wat gevaarlike stowwe opruim, het die […]
# Die Stad Tshwane sê hy het ʼn span aangestel om te antwoord op enige navrae wat verband hou met die skoonmaaktarief. Die nuwe maandelikse heffing van 194-rand is gemik op omheinde gemeenskappe en winkelsentrums wat nie bestaande skoonmaakrekeninge het nie, maar privaat skoonmaakdienste gebruik. Die burgemeesterskomiteelid vir die Omgewing en Landboubestuur, Obakeng Ramabodu, sê […]
# Russiese owerhede het ‘n noodtoestand in die noordelike Koeril-eilande afgekondig na die tsoenami wat veroorsaak is deur die massiewe aardbewing van 8,8 naby die Kamtsjatka-skiereiland. Die aardbewing het tot tsoenami-waarskuwings en ontruimings in kusgebiede aan die Stille Oseaan gelei, insluitend in die Filippyne, Indonesië en Japan. ‘n Tsoenami-waarskuwing is vir die weskus van Amerika […]
# Die Stad Kaapstad sê privaat ontwikkelaars wat in die afgebakende Stedelike Ontwikkelingsones belê en voldoen aan voorwaardes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, sal tot in Maart 2030 in aanmerking kom vir belastingaansporings. Die Stedelike Ontwikkelingsone moedig die privaat sektor aan om in kommersiële en wooneiendomme in middestad-gebiede te belê en dit te ontwikkel. Die onderburgemeester […]
# SANparke vier môre Wêreldnatuurbewaarderdag by die Tafelberg-nasionale park in Kaapstad. Die dag is ‘n geleentheid om bewaarders wat in die uitvoering van hul pligte dood of beseer is, te herdenk en te vereer, en hul toewyding aan die bewaring en beskerming van die land se natuurlike en kulturele erfenis te vier. Die Minister van […]