# Die DA het alarm gemaak oor die voortgesette ineenstorting van die Stad Johannesburg en waarsku daar is min verbeterings aangebring voor die G20-beraad in November. Die party sê inwoners worstel steeds met droë krane, gevaarlike strate en mislukte infrastruktuur, sonder sigbare bewyse van die sogenaamde ‘bomb squad’ en die presidensiële werkgroep. Die DA-lid, Solly […]
# Die skepper van “Please Call Me”, Nkosana Makate, sê hy is vol vertroue die Appèlhof sal Vodacom dwing om hom 9,4-miljard-rand se vergoeding te betaal. Makate het Vodacom se vroeëre aanbod van 47-miljoen-rand verwerp. Die Konstitusionele Hof het Vodacom nou verlof tot appèl toegestaan en kritiseer die Appèlhof omdat hulle bewyse geïgnoreer en regsreëls […]
# Een van die verdagtes wat gesoek is in verband met die poging tot moord op polisielede, is gister doodgeskiet en twee ander is gewond in ‘n skietgeveg met die polisie in KwaDabeka, KwaZulu-Natal. Woorvoerder van die polisie, Robert Netshiunda, sê twee polisiebeamptes was Dinsdag in Danisaweg in die Bester-gebied, toe omtrent tien verdagtes op […]
# ActionSA sê hy het die voorsitter van die Parlement se gesamentlike komitee oor Etiek en Ledebelange, Lusizo Makhubela, gevra vir ‘n ondersoek na ernstig-aanstootlike en rassebelaaide opmerkings deur die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson. Alan Beesley van ActionSA sê die minister het by twee afsonderlike geleenthede na ActionSA se lede buite […]
# Die voorsitter van die taakmag vir die B20-volhoubare voedselstelsels, Debra Mallowah, waarsku die wêreldwye voedselkrisis is nie meer bloot ‘n bespiegeling nie, maar ‘n harde werklikheid wat dringende optrede vereis. Sy het tydens ‘n aanlyn rondetafelgesprek van B20 Suid-Afrika die krisis ‘n sistemiese mislukking genoem wat alle streke en inkomstegroepe raak. Mallowah het vier […]