# Rugby: Die hoofafrigter van die Britse en Ierse Leeus, Andy Farrell, het voorstelle dat die toeriste nie weer Australië moet besoek nie, as onsin afgemaak. Het het die voorstel dat die Wallabies se rugby so ver agteruit gegaan het, as beledigend beskryf. Farrell sê alle spanne het hoogtepunte en laagtepunte, en Australië sal altyd […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube is die hoofspreker by Kaapstad se Vroeë Kinderontwikkelingsindaba lewer, met adjunkburgemeester Eddie Andrews wat die gasheer is. Die indaba fokus op nakomingsondersteuning vir vroeë kinderontwikkelingsentrums in behoeftige gemeenskappe. Dit volg na die hersiening van die Stad se Munisipale Beplanningsverordening, wat daarop mik om nakoming te vergemaklik. Gwarube […]
# ‘n Stelselfout by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng veroorsaak tans vlugvertragings. Lugverkeer- en Navigasiedienste sê die onderbreking is gekoppel aan die vlugplanbestuurstelsel en veroorsaak die vlugvertragings en operasionele ontwrigtings. Passasiers word aangeraai om opdaterings te vra by lugdienste en twee-ure voor die tyd vir binnelandse vlugte aan te meld en drie-ure voor […]
# Die voormalige munisipale bestuurder van Umzimkhulu, Stanley Sikhosana, het vandag in die Landdroshof in Mzimkhulu in KwaZulu-Natal verskyn in verband met die moord op die sekretaris-generaal van die ANC-Jeugliga, Sindiso Magaqa, in 2017. Hy is Maandag weer in Durban in hegtenis geneem. Sikhosana is die eerste keer in 2018 saam met die ontslape burgemeester, […]
# FlySafair het die einde van die vlieënierstaking bevestig nadat ‘n formele ooreenkoms met die vakbond Solidariteit bereik is. Die lugredery se bedrywighede sal ten volle na normaal terugkeer, wat na verwagting sal help om kaartjiepryse te verlaag. Vlieëniers het salarisaanpassings en ‘n nuwe roosterstelsel geëis wat meer rustyd en beter verlofvoordele insluit. FlySafair se […]
# Swem: Die Suid-Afrikaanse swemmer, Pieter Coetzé het ‘n silwermedalje in die 200-meter rugslag by die Wêreldwatersportkampioenskap in Singapoer verower, wat hy by sy goue medalje in die 100-meter kan voeg. Dit was a ‘n goeie dag vir Suid-Afrikaners met Kaylene Corbett wat ‘n bronsmedalje in die 200-meter borsslag verower het. Coetzé het weer ‘n […]