# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê ‘n totaal van nege-duisend-954 persone is gedurende die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar onderskep, aangekeer en gedeporteer terwyl hulle probeer het om die land onwettig binne te kom. Masiapato sê vyf-duisend-826 het nie dokumente gehad nie, twee-duisend-127 kon nie toegelaat word nie en twee-duisend-en-een was ongewenste […]
# ActionSA in Johannesburg eis dat burgemeester Dada Morero rekenskap moet gee van meer as 24-miljard-rand se onreëlmatige en verkwistende uitgawes. Dit volg na ‘n skrywe van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Dit skets ‘n verdoemende prentjie van nie-nakoming van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur en katastrofiese vlakke van finansiële wanbestuur onder die […]
# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die owerheid het nuwe sekerheidstempels by Suid-Afrika se grensposte in gebruik geneem. Hy sê die owerheid het in die afgelope paar maande op wydverspreide bedrog afgekom waar die ou stempels gebruik is om mense onwettig toegang te gee op hul paspoorte. Die kommissaris sê hierdie inisiatief […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hulle is bekommerd oor die 57 voorvalle van inbraak en vernielsug by 46 skole gedurende die wintervakansie. Hy sê dis ‘n beduidende toename teenoor dieselfde tydperk verlede jaar toe 45 voorvalle by 39 skole aangemeld is. Maynier sê skooleiendom loop ‘n groot gevaar van inbrake en […]
# Die polisie- en Gevangenisdiensvakbond, Popcru sê hy neem met minagting kennis van die oneerlike en opruiende opmerkings van die DA oor sogenaamde inmenging deur die vakbond. Popcru-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê dit gaan oor die tugoptrede teen die lede van die BBP-beskermingseenheid toegewys aan adjunkpresident Paul Mashatile. Hy sê Popcru verwerp met minagting die DA […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se afrigter, Andy Farrell, sê hul uitmergelende Australiese toer was “‘n absolute plesier” ten spyte daarvan dat hulle nie daarin kon slaag om ‘n skoonskip reeksoorwinning te behaal nie. Die Leeus het ses weke gelede in Perth aangekom as die gunstelinge teen ‘n Wallabies-span wat tot agtste in […]
# Tennis: Die Kanadese tiener Victoria Mboko het Saterdag die top-gekeurde Amerikaner Coco Gauff geklop en die tuisskare laat juig toe sy die kwarteindronde van die WTA 1000-toernooi in Montreal gehaal het. Die 18-jarige promotorskeuse het al vier breekpunte behou en die drie keer deurgebreek teen die heersende Franse Ope-kampioen Gauff, op pad na ‘n […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vra vir die dringende herposisionering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om ‘n ontwikkelingsrol vir die staat te speel. Die SAKP-woordvoerder, Mbulelo Mandlana, sê indiensneming moet uitdruklik as deel van sy mandaat ingesluit word en hy moet aanspreeklik wees vir die mislukking om sy grondwetlike mandaat te bereik om gebalanseerde en volhoubare […]