# Die Vrystaatse polisie het bevestig dat ‘n graad 11-leerder van die Martie du Plessis Skool in Bloemfontein, Kamogelo Baukudi, vanoggend lewend gevind is in Wepener. Twee mans wat voorgegee het om polisiebeamptes te wees, het hom op 5 Junie ontvoer terwyl hy langs Vereeniging-rylaan van die skool af huis toe gery het. Polisiewoordvoerder, Motantsi […]
# Omgewingsorganisasies het kommer uitgespreek oor die regering se hernude belangstelling in gas-tot-krag-projekte in die Konsep- Geïntegreerde Hulpbronplan. Hulle waarsku die voorgestelde byvoeging van tot 19 gigawatts gasvermoë kan die land op die lang termyn van fossielbrandstof afhanklik maak terwyl dit energiekoste opjaag en ongelykheid vererger. Green Connection sê hulle eis deursigtige modellering, volle openbare […]
# Altesaam 92-persent van Johannesburg se inwoners het kommer uitgespreek oor lugbesoedeling en 78-persent glo dit beïnvloed hul gesondheid negatief. Dis volgens nuwe inligting van die metro se Departement van Omgewings- en Infratruktuur-dienste, in samewerking met Breath Cities en die Clean Air Fund. Die metrowoordvoerder, Virgil James, sê al die deelnemers het fossielbrandstofverbruik, vrylating van […]
# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die Gautengse Onderwysdepartement is onvoorspelbaar en onbevoeg wanneer hy ernstige uitdagings moet hanteer wat onderwysers en leerders raak. Die organisasie het kommer uitgespreek oor die meer as 200 skole wat tans as hoë risiko beskou word, en deurloop onder kwessies soos veiligheid, wangedrag deur onderwysers en swak […]
# Die DA sê hy is ontsteld dat Krygkor en Denel voortgaan met groot verdedigingsplanne terwyl die wet, begroting en basiese toerekenbaarheid ignoreer word. Krygkor se jongste plan berus swaar op ‘n strategie wat president Cyril Ramaphosa inspireer het om meer aan verdediging te bestee met ‘n teiken van 1,5-persent van die bruto binnelandse produk. […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Taylor Fritz, is deur na die halfeindronde in sy poging om ʼn vierde Eastbourne-titel te buit. Die Amerikaner het sy landgenoot, Marcos Giron, geklop en kom vandag teen die Spanjaard, Alejandro Davidovich Fokina, te staan. Die Fransman Ugo Humbert en Amerikaner Jenson Brooksby het die Britte se hoop verpletter deur onderskeidelik […]
# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het ʼn ooreenkoms met die Europese Raad onderteken om ʼn spesiale tribunaal saam te stel. Die tribunaal sal senior Russiese leiers teiken vir die misdaad van aggressie, wat die grondslag is vir tallose oorlogsmisdade waarvan Oekraïne Russiese magte beskuldig sedert die begin van die oorlog in Februarie 2022. Zelensky […]