# Saftu eis volle openbaarmaking van alle ooreenkomste wat by ‘n vergadering van Suid-Afrika en Amerika gesluit is. Die vakbond se woordvoerder, Newton Masuku, sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi het aangekondig dat die regering die 30-persent swartbemagtigingsvereiste sal ophef sodat Elon Musk se Starlink in die Suid-Afrikaanse mark ‘n vastrapplek […]
# Die GOOD-party sê die bewerings van volksmoord op plase wat aan die land se moordkoers verbind word, is nie waar nie. Die jongste polisiemisdaadstatistiek toon dat 25-duisend-423 mense in slegs 12 maande vermoor is. Die sekretaris-generaal van die GOOD-party, Brett Herron, sê van die moorde was net 358 op plase. Hy sê slegs 42 […]
# Billy Joel se komende toerdatums is gekanselleer, met die legendariese kunstenaar wat behandeling ontvang vir normale drukhidrosefalus, ‘n toestand wat die brein aantas. Volgens ‘n verklaring op sy Instagram-blad is Joel se toestand vererger deur onlangse konsertoptredes, wat gelei het tot probleme met gehoor, sig en balans. Hy ondergaan fisioterapie en is aangeraai om […]
# Krieket: ‘n Gewese kaptein van Engeland, Michael Vaughan, glo plaasvervangers in ‘n eerste toetsbeurt moet toegelaat word om te kolf en te boul en nie net om veldwerk te doen nie. Zimbabwe se voorste naatbouler, Richard Ngarava, is Donderdag beseer nadat hy net nege boulbeurte afgestuur het in die eenmalige toets teen Engeland op […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Andrew Whitfield, sê Suid-Afrikaanse uitvoere onder die Afrika Kontinentale Vryehandelsgebied het gestyg tot 820-miljoen-rand sedert voorkeurhandel in Januarie 2024 begin het. Sleuteluitvoere sluit in mynboutoerusting, voedsel en elektronika, met Ghana, Kenia en Egipte as voorkeurbestemmings. Whitfield sê invoere onder dieselfde ooreenkoms het 610-miljoen-rand bereik. Agt-en-veertig tariefskedules is […]
# Die MK-party eis die onmiddellike opskorting van die regulasies wat deur die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, ingevolge die Wet op Staatsinligtingstegnologie-agentskappe uitgevaardig is. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê die party sien dit as ‘n bloudruk wat ontwerp is om staatskapasiteit af te breek, transformerende verkrygingsraamwerke te omseil en agterdeurtransaksies met buitelandse […]
# Sewentien mense is beseer, waarvan vier in ‘n kritieke toestand, ná ‘n mesaanval by Hamburg se Sentrale Stasie. Die polisie het na ‘n groot soektog ‘n 39-jarige Duitse vrou gearresteer wat waarskynlik alleen opgetree het. Die Polisie het aan CNN gesê hulle vermoed nie enige politieke motivering nie maar kyk na die moontlikheid dat […]