# Rusland bepleit versigtigheid nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, gesê het hy gaan twee kernduikbote ontplooi ná ‘n aanlyn geskil met die voormalige Russiese president, Dmitri Medvedev. Trump beskuldig Medvedev van hoogs uitlokkende kommentaar, en sê die duikbote sal in gepaste streke ontplooi word. Hy het nie gesê of dit kernaangedrewe vaartuie of duikbote […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die afwesigheid van ‘n Suid-Afrikaanse ambassadeur in Washington het geen invloed op die handelsamesprekings met Amerika gehad nie. Hy het gepraat tydens ‘n gesamentlike nuuskonferensie met die Ministerie van Handel, Nywerheid en Mededinging. Lamola het bevestig president Cyril Ramaphosa sal binnekort ‘n nuwe ambassadeur […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeu Bundee Aki meen die geboorte van sy vyfde kind was ‘n goeie voorteken vir hulle oorwinning oor die Wallabies in die eerste toets in Brisbane, al het hy dit misgeloop om te kan speel. Die 35-jarige se vrou, Kayla, het in hul geboorteland, Nieu-Seeland, geboorte gegee het net […]
# Krieket: Indië het ʼn naelbyt-oorwinning oor Engeland behaal in die vyfde toets om die reeks gelykop te laat eindig met 2-elk. Die gashere het op die laaste oggend net 35-lopies benodig maar met net vier paaltjies oor op die Oval in London. Indië het binne ‘n uur met ses lopies gewen, maar nie voordat […]
# Tien polisiebeamptes is in hegtenis geneem vir diefstal en korrupsie wat verband hou met ‘n Junie-operasie. SABC News berig die groep sluit ses beamptes van die Ekurhuleni Metro-polisiedepartement en vier van die Tsakane-polisiestasie in. Die verdagtes het na bewering ná ‘n klopjag op winkels, nie die goedere en duisende rand kontant waarop beslag gelê […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, lei vandag ‘n hoëvlakafvaardiging in Maseru, Lesotho, onder die Nasionale Gesamentlike Optrede en Intelligensiestruktuur om met ‘n afvaardiging van die Lesotho Beredepolisiediens onder leiding van Borotho Matsoso te vergader. Die vergadering sal kyk na aantygings oor onwettige Basotho militêre opleidingskampe in Suid-Afrika. Die Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe, sê albei hoofde […]