# Die DA-leier John Steenhuisen sê die party is moeg daarvan om deur die ANC geminag te word, en beskuldig hom van arrogansie en ondermyning van die Regering van Nasionale Eenheid. Steenhuisen het verwys na president Cyril Ramaphosa se eensydige besluite, waaronder die afdanking van die voormalige adjunkminister van Handel en Nywerheid, Andrew Whitfield, en […]
# Die DA sê die party oorweeg ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa en beskuldig hom dat hy ministers beskerm wat van korrupsie aangekla is. Die DA-leier John Steenhuisen het ook die party se onttrekking aan die Nasionale Dialoog aangekondig en noem dit ‘n verkwistende ANC-verkiesingsfoefie. Dit volg na die afdanking van die […]
# Groot skares roubeklaers het in Iran se hoofstad Teheran saamgedrom vir die begrafnis gister van top militêre bevelvoerders, kernwetenskaplikes en burgerlikes wat tydens Israeliese aanvalle op Iran dood is. Onder die slagoffers was minstens 16 wetenskaplikes en tien senior bevelvoerders, insluitend die hoof van die weermag, generaal-majoor Mohammad Bagheri, die bevelvoerder van die Rewolusionêre […]
# Rugby: Die Springbokke het weereens bewys hoekom hulle die heersende wêreldkampioen is toe hulle die Barbarians oortuigend met 54 – 7 op ‘n nat veld in Kaapstad geklop het en in die proses agt drieë gedruk het. Die Bokke het van die begin af oorheers met Malcolm Marx wat binne die eerste vyf minute […]
# Die Stad Tshwane sal vandag die kragtoevoer na die Wapadrand- en Mooikloof-substasies van 9 vm tot 1 nm afskakel. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dit vorm deel van die opgradering van die Waltloo-Njala-transmissielyn om die elektrisiteitsvoorsiening na die oostelike netwerk te bestendig. Hy sê tegnici sal nuwe infrastruktuur koppel, skakelstelsels toets en […]
# Die African Transformation Movement, het onder leiding van sy parlementêre leier, Vuyo Zungula, omvattende grondwetlike wysigingsvoorstelle ingedien. Belangrike veranderinge sluit in die hernoeming van Suid-Afrika na die Republiek van Azanië, die herstel van die doodstraf en ‘n verbod op dubbele burgerskap. Die voorstel eis ook grondhervorming wat terugdateer tot 1652, nasionalisering van hulpbronne en […]
# Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het gevangenisbeamptes gewaarsku teen hulp aan gevangenes met smokkelware en elektronika. Dit volg nadat hy Vrydagaand ‘n verrassingsdeursoeking by die Matatshe Korrektiewe Sentrum in Thohoyandou, Limpopo, gelei het. Die operasies, gemik op die aanhoudingsentrums in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes, se doel is om smokkelary en onwettige […]
# Die Interpol-misdaadambassadeur, Andy Mashaile sê die inhegtenisneming van die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo is rede tot ernstige kommer vir wetstoepassing. Khumalo en ses ander is Donderdag in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie. Die Pretoria-landdroshof het borgtog van tien-duisand-rand aan vyf van die beskuldigdes toegestaan, terwyl een beskuldigde in aanhouding bly […]