# Die DA in KwaZulu-Natal sê hy is geskok oor berigte wat die adjunkminister van Arbeid en Indiensneming, Jomo Sibiya, verbind met maatskappye wat geïdentifiseer is as begunstigdes in die omstrede Nasionale Skoolvoedingsprogram van twee-miljard-rand. Die adjunkminister het Sesiphambili Trading in 2008 geregistreer en sy vrou, Simphiwe Sibiya, is tans die direkteur. ʼn DA-woordvoerder, Sakhile […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Uitvoerende Komitee het bevind die besluit om die regering van nasionale eenheid saam te stel, was die regte een. Hy het gister die slotopmerkings gelewer na die driedaagse NUK-vergadering in Gauteng. Ramaphosa sê Suid-Afrikaners waardeer dat die RNE bestendigheid bring en vordering moontlik maak om uitdagings te […]
# Die Israelse regering het eenparig besluit om die land se prokureur-generaal, Gali Baharav-Miara af te dank. Hierdie besluit sal eers van eers van krag word nadat die Hooggeregshof uitspraak lewer oor griefskrifte teen die afdanking. Die eerste minister, Benjamin Netanyahu, se regering beskuldig haar dat sy haar gesag misbruik om die regering se beleid […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die regering gaan voort om met die Verenigde State te praat oor die normalisering van handelsbetrekkinge en die versterking van bilaterale bande. Dit volg op Amerika se besluit om ‘n eensydige tarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere te hef. In sy slottoespraak gister by die ANC se Nasionale Uitvoerende […]
# Die parlementêre ad hoc-komitee wat die bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gaan ondersoek, vergader vandag om ‘n voorsitter te kies. Mkhwanazi beweer daar is inmenging en korrupsie in die land se strafregstelsel. Van die lede wat in die veelpartykomitee dien, sluit in die ANC-hoofsweep Mdumiseni Ntuli, die EFF-leier Julius Malema, en Glynnis […]
# Die Federasie vir Staal- en Ingenieursbedrywe van Suider-Afrika het gewaarsku die 30-persent-tarief op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika sal ‘n ernstige invloed op die metaal- en ingenieursektor hê. ‘n Onlangse opname het getoon 33-persent van ondernemings verwag inkomste- en werkverliese, met van hulle wat op Amerika staatmaak vir tot 20-persent van hul omset. Seifsa se […]
# Die MK-party sê die Konstitusionele Hof het Suid-Afrikaners in die steek gelaat omdat president Cyril Ramaphosa nie aanspreeklik gehou is vir die oortreding van die Grondwet nie. Die party voer aan diehof het die saak vermy deur dit na die Hooggeregshof te stuur, wat geregtigheid kan vertraag. Die party het ‘n aanmaningsbrief aan Ramaphosa […]
# Rugby: Een van die sterre van die Junior Springbokke wat onlangs die Onder-20-wêreldkampioenskap gewen het, die losvoorspeler Batho Hlekani, gaan van volgende seisoen vir die Leeus speel. Hy sal van Durban na Johannesurg verhuis wanneer sy kontrak met die Haaie die einde van die jaar verstryk. Die 20-jarige en sy Junior Bok-spanmaats Cheswill Jooste […]