# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd oor die sogenaamde misbruik van tugprosesse in die George-munisipaliteit om raadslede wat hul werk doen te teiken. Die party sê die ondersoek na raadslid Vulindlela Mrqhuli, oor beweerde regsverydeling, is op twyfelagtige redes en onvoldoende bewyse gegrond. Hy sê boonop is die ondersoek na raadslid […]
# Cosatu sê in sy 104-jarige bestaan het die SAKP getrou gebly aan sy visie vir die bevryding van die werkersklas en die armes, en rassistiese oorheersing weerstaan. Die SAKP het Sondag sy 104de bestaansjaar gevier. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die SAKP se grondbeginsels van sosialisme is deur die jare heen deur die […]
# Die Openbare Beskermer se kantoor sê hy het geen rekord van ʼn klagte deur die Zimbabwiese Menseregtekommissie oor die weiering van mediese sorg aan Zimbabwiese burgers in Suid-Afrika nie. Die kommissie beweer hy het amptelik met die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, se kantoor geskakel oor berigte dat Zimbabwiërs by Suid-Afrikaanse hospitale weggewys word. ʼn […]
# Tennis: Die driemalige kampioen, Novak Djokovic van Serwië, het aan die Cincinnati-ope onttrek om ‘n nie-mediese rede. Die 24-malige Grand Slam-enkelspelkampioen het nog nie weer gespeel sedert verlede maand se halfeindstryd-nederlaag teen Jannik Sinner op Wimbledon nie. Djokovic is geskeduleer om aan die Amerikaanse Ope deel te neem wat hy drie keer gewen het. […]
# Die Amerikaanse prokureur-generaal, Pam Bondi, het federale aanklaers opdrag gegee om ‘n groot jurie-ondersoek te begin na voormalige president Barack Obama en sy administrasie se hantering van intelligensie oor Russiese verkiesingsinmenging. Die Amerikaanse direkteur van Nasionale Intelligensie, Tulsi Gabbard, het verlede maand dokumente gedeklassifiseer wat sy beweer die Obama-administrasie se gevolgtrekking ondermyn dat Rusland […]
# Die GOOD-party sê hy is bekommerd oor die voortslepende krisis van onwettige mynbedrywighede in Suid-Afrika en die staat se versuim om die kernoorsake en misdaad-meesterbreine te takel. Sedert Vrydag is meer as 500 onwettige mynwerkers as deel van Operasie Vala Umgodi by die Sheba-myn in Barberton na die oppervlak gebring en gearresteer. GOOD se […]
# Polisie in Mpumalanga sê nog onwettige mynwerkers sal na verwagting by die Sheba-myn in Barberton gearresteer word. Gister is nog 24 vasgetrek wat die getal sedert Vrydag op 518 te staan bring. Aanklagte teen hulle sluit in besit van gouddraende materiaal, oortreding van die Immigrasiewet en betreding. Owerhede beraam dat meer as ʼn duisend […]