# Die Gautengse polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na die moordenaars nadat ‘n vierde verbrande vroueliggaam in Silvertondale, Pretoria, ontdek is. ‘n Polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê die polisie is ontbied en het die liggaam by die Watloo-treinstasie ontdek. Sy sê drie verbrande liggame is tussen Junie en Julie vanjaar in die omgewing van […]
# Rugby: Die Wallabie-haker Dave Porecki het onverwags sy uittrede aangekondig, slegs weke na sy terugkeer na toetsrugby nadat beserings hom vir twee jaar uitgehou het. Hy het verlede maand vir Australië teen Fidji gespeel en harsingskudding opgedoen, in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus gespeel en die laaste toets met ‘n […]
# Die ANC-jeugliga sê hulle eis die vinnige en beslissende instel van ‘n handelsbeleid ná Amerika se aankondiging oor 30-persent-tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere. President Cyril Ramaphosa het tydens die ANC se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Ekurhuleni gesê die regering sal maatreëls instel om die veerkragtigheid van die ekonomie en toekomstige uitvoere te verseker. Die Liga […]
# COSATU het ‘n beroep gedoen op die Vrystaatse leierskap van die ANC, om die party skoon te maak van alle burgemeesters en provinsiale leierskap wat by wangedrag geïmpliseer word en die beweging en regering in oneer gebring het. Die vakbondfederasie sê as die leierskap beweerde oortreders verder beskerm, sal COSATU en sy geaffilieerdes op […]
# Olimpiese Spele: Die reëlingskomitee vir volgende jaar se Milaan-Cortina Olimpiese en Paralimpiese Winterspele in Italië sê voorbereidings vorder goed en tydig. Die Olimpiese openingseremonie is op 6 Februarie, en die Paralimpiese Spele open op 6 Maart. Die Spele maak gebruik van ‘n magdom bestaande persele om kostes te bespaar. Die komitee se uitvoerende hoof, […]