# ActionSA kondig vandag die uitbreiding van sy Groen Sambreel-beweging in Rustenburg aan. Die inisiatief is gemik op die integrering van kleiner plaaslik-gefokusde politieke partye onder die ActionSA-vaandel voor die 2026-plaaslike regeringsverkiesings. Die strategie is ook gemik op die konsolidering van ondersteuning, die verbetering van dienslewering en die versterking van die invloed op munisipaliteite. Deur […]
# Die Vrystaatse LUR vir Onderwys, Mantlhake Julia Maboya, stel vandag die provinsiale Moedertaalgebaseerde Tweetalige Onderwysveldtog in Qwa Qwa bekend. Die veldtog is daarop gemik om akademiese prestasie te verbeter en taalkundige en kulturele diversiteit in laerskole te bevorder. Maboya sê die veldtog fokus op die verbetering van vaardigheid in huistale en Engels, die verbetering […]
# Die publiek het tot die einde van vandag om kommentaar in te dien oor die hersiening van 1998 se Witskrif oor Plaaslike Regering. Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosi Hlabisa, sê baie munisipaliteite is in die moeilikheid weens swak inkomstebasisse. Die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het voorheen beklemtoon dat die witskrif goeie […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering, Thulasizwe Buthelezi, het die Amakhosi-bemagtigingsprogram in Mandeni van stapel gestuur. Die program is daarop gemik om jeugwerkloosheid te verminder. Die inisiatief is aanvanklik in Umkhanyakude uitgerol maar sal nou regoor die provinsie beskikbaar wees om landelike gemeenskappe op te hef. Buthelezi het tydens ‘n vergadering met die gemeenskap […]
# Kaapstad het vier groot informele handelsplanne goedgekeur, wat byna 800 nuwe handelsgeleenthede regoor die stad skep. Sleutelgebiede sluit in die Mamre, Pella, Elsiesrivier, 416 staanplekke op die Parade en 265 staanplekke in Gatesville. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die inisiatief wil infrastruktuur verbeter, handelaars ondersteun en ekonomiese aktiwiteit bevorder. Hy sê […]
# Die Kaapstad-stadsraad het veranderinge aan sy Munisipale Beplanningsverordening goedgekeur, wat bekostigbare behuising sal uitbrei, veral in laerinkomste-agterplase. Belangrike veranderinge sluit in nuwe huurwoonstelregte in gebiede soos Athlone en Bellville, asook vaartbelynde kommunikasie via e-pos. Die burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die hervormings sal mikro-ontwikkelaars bemagtig om veiliger, wettige, formele huise te bou met inkomste vir […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid het DA-bewerings ontken dat daar ‘n oponthoud is met liggame by die Helen Joseph-hospitaal weens ‘n tekort aan drukker-inkhouers en vertragings met papierwerk. Die departement sê slegs een liggaam, wat by aankoms op 25 Junie dood verklaar is, is na ‘n KwaZulu-Natalse gesin opgespoor. Vertragings tussen 17 en 23 […]
# Die DA in Gauteng is bekommerd omdat die Helen Joseph-hospitaal na bewering vir 13 dae versuim het om afgestorwe pasiënte na regeringslykshuise oor te plaas weens ‘n gebrek aan drukker-inkhouers. Madeleine Hicklin van die DA blameer die Provinsiale LUR vir Gesondheid, Nomanto Nkomo-Ralehoko, vir die administratiewe mislukking en sê dit het nadoodse ondersoeke en […]
# Gauteng se LUR vir Finansies, Lebogang Maile, sê die provinsie betaal vandag 5,76-miljard-rand aan e-tolskuld en die ondersteuning van SANRAL se snelwegverbeterings. Maile sê dit is deel van Gauteng se Provinsiale Inkomsteverbeteringstrategie en breër infrastruktuurplanne. Hy sê verder werk is aan die gang is om die finansieringsmodel vir fases 2 en 3 van die […]