# Die Forum for South Africa het ‘n beroep gedoen op die waarnemende minister van die Polisie, Firoz Cachalia, om korrupsie binne die polisie te beveg en van politieke slagvelde af weg te bly. Die organisasie waarsku dat misdaad nie sal verminder terwyl korrupte beamptes in uniform is nie. Tebogo Mashilompane van die Forum moedig […]
# Rugby: Die kaptein van die Springbok-manspan, Siya Kolisi vra dat Suid-Afrikaners die nasionale vroue-span met oorgawe moet ondersteun gedurende die Wêreldbeker wat op die 22ste in Engeland begin. Hulle speel teen Brasilië, Italië en Frankryk in Groep D. Die Bok-vroue het in 2021 al hulle wedstryde in die toernooi verloor, maar Kolisi glo hulle […]
# Die EFF het die uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof verwelkom wat bevestig die geskorste adjunkpresident van die Patriotic Alliance, Kenny Kunene, is skuldig aan haatspraak. Die hof het bevestig dat Kunene se verwysing na die EFF-leier Julius Malema as ‘n ‘kakkerlak’ kwetsend en onregmatig was. Die EFF se woordvoerder, Sinawo Thambo, beskou die uitspraak […]
# Die regering van Rwanda sê hy sal tot 250 migrante van die Verenigde State aanvaar, maar het nie besonderhede gegee oor wie by die ooreenkoms ingesluit kan wees nie. Washington is besig met ‘n deportasieveldtog, met President Donald Trump se administrasie wat omstrede reëlings onderhandel om mense na derdewêreld lande te stuur, onder andere […]
# ActionSA sê hy sal die integriteit van die Parlementêre ondersoek beskerm na bewerings wat deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu gemaak is. Die party het kommer uitgespreek oor die aanstelling van ANC-parlementslid, Soviet Lekganyane, as voorsitter van die ad hoc-komitee, en sê die posisie mag nie gevul word […]
# Die Kaapse Forum vra die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om dringend die ondersoek na beweerde skeidsregter-omkopery in die Boland-rugbyunie oor te neem. Die groep verklaar Boland Rugby is reeds ‘n geruime tyd bewus van die bewerings, maar het eers opgetree nadat ‘n verklikker na vore gekom het. Heindrich Wyngaard van die forum waarsku die skandaal kan […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering moet saam met die mense skoonmaak en nie vir hulle nie. Mashatile het ‘n skoonmaakveldtog in Mangaung, in die Vrystaat gelei om ‘n skoner leefstyl te bevorder en het ‘n beroep gedoen op samewerking ten einde die munisipaliteit se netheid te verbeter. Die wêreld se 2023 luggehalte-verslag het […]
# Kaapstad se Faure Nuwe Waterskema kan moontlik as ‘n openbare-privaat vennootskap van stapel gestuur word. ‘n Voltooide haalbaarheidstudie stel ‘n openbare-privaat vennootskap-model voor as gevolg van die omvang van die projek. Die skema sal behandelde afvalwater daagliks in 70-miljoen liter drinkwater verwerk. Dit is deel van die stad se plan om die watervoorraad teen […]
# Rugby: Ierse spanne moet steeds die wettige duikhoogte onder die borsbeen hou in die 2025/26-seisoen nadat voorlopige data ‘n verlaging in algehele beseringskoerse getoon het tydens die vorige twee seisoene. Die Ierse Rugby-voetbalunie het twee jaar gelede by Wêreldrugby se proefneming aangesluit om die duikhoogte te verlaag met die doel om veral kontak met […]